Gallery

Crafting dreams into reality
Testimonials

Custom Made Diamond Jewellery by Eloize

Jana and Jaco

“Liewe Eloize. Baie dankie dat jy my ringe so mooi gemaak het.  Ek is in die wolke – regtig mal daaroor. Sjoe, my asem is weggeslaan!”

Lizelda van D

“Ek het besluit om my Ma se ou ringe te laat oor maak.  Iets spesiaal vir moeder, my sus en myself.  Eloize het die mooiste 3 ringe gemaak.  Dit het stunning uit gedraai. Fotos wys nie hoe mooi dit is nie.  So ook die verpakking pas net so mooi by die designs.  Sy ontwerp pragtige ringe, kyk n amens se begroting en luister and jou idees.”

Bianca and Marno

“Wow, wow, wow!! You have absolutely exceeded my wildest expectations. And the idea that I had in my mind captured so unbelievably beautifully in reality! I really don’t think it could have been captured any better. I am absolutely crazy about it. Once again, thank you.”